Sanjay Leela Bhansali

Sanjay Leela Bhansali
Sanjay Leela Bhansali in 2011
Gebore1963
NasionaliteitVlag van Indië Indië
BeroepDraaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger

Sanjay Leela Bhansali is 'n bekende draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van die Hindi-filmbedryf. Hy het vir homself die middelnaam "Leela" ter ere van sy moeder, Leela Bhansali, gegee.[1] Hy is 'n alumnus van die Film- en Televisie-instituut van Indië.

  1. ["(hi) 'दादी ने चांदी की थाली बेचकर हमारे लिए प्लास्टिक का एक कबूतर खरीदा था'". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2012. Besoek op 10 Januarie 2016. (hi) ‘दादी ने चांदी की थाली बेचकर हमारे लिए प्लास्टिक का एक कबूतर खरीदा था’]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search